Archive for Julie 10, 2011

Verlangklip

Posted in Natuur, Plekke on Julie 10, 2011 by Jo-Ann

Vierkantklip, verlangplek.  Ek het die sonsopkoms gaan inwag vir die een en die besonderse rooi kleur vasgevang.  Laat mens bietjie dink aan Ayers Rock met die intense rooi.

Design a site like this with WordPress.com
Spring weg