Archive for Januarie 26, 2008

Durbanville Roostuin

Posted in Plekke, Uncategorized on Januarie 26, 2008 by Jo-Ann

DSC03667 (800 x 638)

Ek was op ‘n warm dag in Januarie saam met my ma in Durbanville se roostuin.  Dit was twee jaar terug en ek was nog nie weer daar nie.  Dit is ‘n gewilde plek vir troufoto’s. 

Design a site like this with WordPress.com
Spring weg