Dit is Christine, my broer se dogtertjie, tydens haar vakansie verlede jaar. Ons noem haar Chrissie en Oupa Henk noem haar Blondie. Sy is lief vir die kamera en die kamera is lief vir haar. Ek het nog nie ‘n swak foto van haar gesien nie.
2 Comments »