Ek en My Kamera

As jy wil weet wat in my kop aangaan, gaan kuier dan bietjie by Op Die SeepKissie.  Hier beoog ek om saam te speel met ander “foto-’n-dag” bloggers.  Ek gaan nie spesifiek foto’s gaan neem nie.  Ek het ‘n arsenaal foto’s wat ek kan gebruik.  Ek is nie ‘n fotograaf nie en dink nie my foto’s is besonders nie, maar hier en daar het ek ‘n gelukskoot wat ek graag wil deel.  Ek gebruik ‘n eenvoudige Sony 5.1 Mega Pixels Cybershot.  Jou kommentaar is altyd welkom!

Leave a Reply