Hierdie lyk soos ‘n ou watertoring se platform. Ek is op soek na geboue / strukture om af te neem vir ‘n amateur kompetisie. Ek het die een in my versameling gesit, maar kry nie die wow! faktor nie. Die 20ste sluip nader en ek soek iets anders in hierdie wêreld met sy baie mooi geboue….

Like this:
Be the first to like this post.
Hierdie skrywe was gepos op Januarie 17, 2012 teen 10:33 nm en geliasseer onder Geboue & Strukture . You can follow any responses to this entry through the RSS 2.0 feed
You can leave a response, or trackback from your own site.