Archive for Januarie 17, 2012

Waterloos

Posted in Geboue & Strukture on Januarie 17, 2012 by Jo-Ann

Hierdie lyk soos ‘n ou watertoring se platform. Ek is op soek na geboue / strukture om af te neem vir ‘n amateur kompetisie.  Ek het die een in my versameling gesit, maar kry nie die wow! faktor nie.  Die 20ste sluip nader en ek soek iets anders in hierdie wêreld met sy baie mooi geboue….