Ek is amper die kamera se baas. Ek eksperimenteer met die lensopening en sluiterspoed. Die agtergrond is lekker uit fokus en ek het amper skerp detail op die foto. Dit was in direkte sonlig.

Like this:
Be the first to like this post.
Hierdie skrywe was gepos op Januarie 16, 2012 teen 8:20 nm en geliasseer onder Blomme . You can follow any responses to this entry through the RSS 2.0 feed
You can leave a response, or trackback from your own site.