Archive for Januarie 16, 2012

Amper

Posted in Blomme on Januarie 16, 2012 by Jo-Ann

Ek is amper die kamera se baas.  Ek eksperimenteer met die lensopening en sluiterspoed. Die agtergrond is lekker uit fokus en ek het amper skerp detail op die foto.  Dit was in direkte sonlig.