Verlangklip
Vierkantklip, verlangplek. Ek het die sonsopkoms gaan inwag vir die een en die besonderse rooi kleur vasgevang. Laat mens bietjie dink aan Ayers Rock met die intense rooi.