To all the Boys I loved before…

toboysiloved

Nou voel ek beter en kan ek die buurman se boom se gemors gaan optel…. elke somer hou die boom my besig.  Sorg darem vir kleur so dit is nie net ‘n ergernis nie.

3 Responses to “To all the Boys I loved before…”

  1. Hulle behoort dankbaar te wees………………..vir die buurman.

  2. My oe het hul kuier hierso gemis. Dankbaar om te sien hier is nuwe lewe .. en ek hou boonop van wat ek sien! Keep them coming. ;)

  3. Ek is mal oor jou foto’s!! veral die vorige een!

Leave a Reply