Alternative view on Route 62

4 Responses to “Alternative view on Route 62”

  1. Ek sal met so ‘n uitsig kan saamleef!

  2. Ditto .. perspektief deur n glasruit. Bly magic vir my .. cheers. x

  3. Wat is in die qlas? Kan miskien wyn wees, daarmee kan ek saam leef.

  4. Jo-Ann Schou Says:

    Mmmm DrWine, soos Victor gesĂȘ het, hy’t “bene”… die soetigheid klim op boontoe… dit is Viljoendrift se Port – heerlik vir iemand wat hou van ‘n ou bietjie port na ‘n lekker ete…

Leave a Reply