Engelkindertjies
Ek het lanklaas iets opgelaai. Ek begin weer stadig tyd maak vir alles. Dit sal egter nie by ‘n foto ‘n dag uitkom nie – te veel druk! Hierdie is een van die heel eerstes met my digitale kamera. Dit was toe het ek nog nie geweet hoe om die datum uit te haal nie. Dit is nie een van my bestes nie maar nietemin spesiaal want my engeltjies het intussen gebreek.

Julie 16, 2008 at 7:39 vm
Ek wens ek kon hoor wat die een aan die linkerkant sê ..
En ek wonder wat ek graag sou wou hoor ..
Mooi gemaak .. soos altyd. Lekker dag! (( J ))
Julie 16, 2008 at 9:22 nm
Want net jy weet….