Archive for Julie, 2008

Engelkindertjies

Posted in Goed on Julie 15, 2008 by Jo-Ann

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Ek het lanklaas iets opgelaai.  Ek begin weer stadig tyd maak vir alles.  Dit sal egter nie by ‘n foto ‘n dag uitkom nie – te veel druk!  Hierdie is een van die heel eerstes met my digitale kamera.  Dit was toe het ek nog nie geweet hoe om die datum uit te haal nie.  Dit is nie een van my bestes nie maar nietemin spesiaal want my engeltjies het intussen gebreek.