Skuldig

Ek weet ek was lanklaas hier doenig en het toe nie dit reggekry om vol te hou met die foto ‘n dag nie. Tyd, gee my tyd.
Die een is glad nie goed in sy geheel nie, maar daar is tog elemente waar die lig waarmee ek gespeel het, die blomme uniek vertoon.
April 4, 2008 at 8:06 vm
Al is die komposisie miskien nie perfek nie, die blomme is, so die wag was die moeite werd!