
Op Steinkopf waar ek brandstof ingegooi het….

Op Steinkopf waar ek brandstof ingegooi het….

Ek het met lig gespeel toe ek hierdie foto geneem het. Ek het so bietjie gekul – dit is in ‘n donker hoekie in my muureenheid afgeneem met ‘n skerp flits. Die geel kol by die duifies is deur die flits van die kamera veroorsaak.