
‘n Doringboom so eie aan my Hartsland by ‘n stilhouplek tussen Usakos en Karabib in Namibië. Dit is hier waar ek weet daar is nie meer baie pad oor voordat ek my geliefde Namibkus bereik nie.
Hierdie skrywe was gepos op Januarie 29, 2008 teen 12:30 vm en geliasseer onder Natuur . You can follow any responses to this entry through the RSS 2.0 feed
You can leave a response, or trackback from your own site.
Januarie 29, 2008 at 6:29 vm
Ai!
Januarie 29, 2008 at 6:11 nm
Pragtig. Ek het ‘n ding vir ‘n doringboom.