Wielie Walie

Die apie lyk hier asof botter nie in sy mond kan smelt nie, maar het net na die foto geneem is my kamera probeer gryp en my hare beetgekry.

Die apie lyk hier asof botter nie in sy mond kan smelt nie, maar het net na die foto geneem is my kamera probeer gryp en my hare beetgekry.
Januarie 4, 2008 at 10:09 nm
Wat het jy toe vir hom gesĂȘ?
Januarie 4, 2008 at 10:53 nm
Hehe, I just smiled…. ek was net bekommerd oor my kamera se lens, want die outjie se pootjies was taai van vrugte. Mos gewoond aan hare wat deur kleintjies getrek word….
Daardie ou gesiggie is so “sad” maar daar draai beslis ‘n duiwel van soorte rond!