Archive for Januarie, 2008

Gansbaai deur die Wind Verwaai

Posted in Natuur on Januarie 31, 2008 by Jo-Ann

DSC05926 (800 x 600)

Gansbaai hawe lê agter die branders wat die wind probeer terugwaai het. Paasnaweek 2007

Wonderlike Donkies

Posted in Goed on Januarie 30, 2008 by Jo-Ann

DSC05296 (800 x 600)

Dit is my gunsteling skildery en ek gaan hom nog eendag afbedel by my dierbaarste tannie.

Hartsland se mooi

Posted in Natuur on Januarie 29, 2008 by Jo-Ann

DSC04694 (600 x 800)

‘n Doringboom so eie aan my Hartsland by ‘n stilhouplek tussen Usakos en Karabib in Namibië.   Dit is hier waar ek weet daar is nie meer baie pad oor voordat ek my geliefde Namibkus bereik nie.