Vierkantklip

Vierkantklip, net buite Swakopmund in Walvisbaai se rigting. Baie van my kinderdae se onthou lê daar opgesluit. Dit is ook die laaste plek wat ek saam met my oorlede Ma besoek het.

Vierkantklip, net buite Swakopmund in Walvisbaai se rigting. Baie van my kinderdae se onthou lê daar opgesluit. Dit is ook die laaste plek wat ek saam met my oorlede Ma besoek het.
Julie 10, 2011 at 12:30 vm
[...] Vierkantklip, verlangplek. Ek het die sonsopkoms gaan inwag vir die een en die besonderse rooi kleur vasgevang. Laat mens bietjie dink aan Ayers Rock met die intense rooi. -33.892483 18.569990 [...]