Weer Winter….

Of is dit  nog steeds?  Die foto is op 21 November 2007 net buite Durbanville geneem.  Ek het bestuur en het probeer om die druppels op die ruit saam met die nat omgewing vas te vang.  Die bome aan die regterkant lyk of hulle oorleun, maar ek vermoed dit is net as gevolg van die beweging van die motor.

Een Reaksie to “Weer Winter….”

  1. Is nogals scary… lyk of die bome jou wil bespring! Jou fotos GOED dame!!!!

Leave a Reply